25 april 2016
On Pretoria (Italian sonnet)
On Pretoria (Italian sonnet)
I have not seen a city more fair
than Pretoria during spring
when on every street Jacaranda trees are flowering
and the scent of those flowers is in the air
and you might not find this kind of beauty anywhere
but in Pretoria where the faces of people are smiling
and to live in Pretoria during this time feels exciting
when any other city seems stripped, naked and bare.
From the outer hillocks history does its marvels display
where monuments rise as a token to existence
and churches, hero acres, offices and theaters lie
in the hazy beauty of the new day
while the people live their lives with persistence
as the days leap into years as they pass by.
Oor Pretoria
Ek het nie ‘n mooier stad gesien
as Pretoria in die lente
as Jakaranda bome op elke straat blom
en die geur van daardie blomme in die lug is
en dié soort prag sal mens nêrens anders vind
as in Pretoria met glimlagte op haar mense se gesigte
en om gedurende dié tyd in Pretoria te wees maak mens opgewonde
as elke ander stad gestroop, naak en leeg lyk.
Van die buitenste heuwels vertoon die geskiedenis wonders
waar monumente rys as ‘n teken van bestaan
en kerke, heldeakkers, kantore en teaters lê
in die wasige skoonheid van die nuwe dag
waar mense leef met volharding
as dae na jare spring soos wat hulle verby gaan.
21 november 2024
21.11wiesiek
21 november 2024
Światełka listopadaJaga
20 november 2024
2011wiesiek
19 november 2024
Niech deszcz śpiewa ci kołysankę.Eva T.
19 november 2024
1911wiesiek
19 november 2024
Jeden mostJaga
19 november 2024
0011.
19 november 2024
0010.
19 november 2024
0009.
19 november 2024
0008.